Gielie Jordaan – Gesonde Verhoudings

Gielie Jordaan – Gesonde Verhoudings

Ons skop 2017 af met ons 4 weke reeks genaamd RE Start, waar ons bietjie gaan praat oor verhoudings, finansies, werk en ons geestelike lewens. Wat is gesonde verhoudings en hoe kan jy dit kweek?