Heinrich Titus – Gelyke paaie

Het jy al ooit gedink wat sien ander mense in jou gedrag, of dat ander mense kyk hoe jy situasies hanteer wanneer iemand op jou knoppies druk?

Kyk gerus saam met ons terwyl ons sien wat kan ons van geskiedenis leer waar n koning in die Bybel geleer het uit sy foute en God se genade en liefde ervare het.

Sermon Notes:
Download Sermon Notes