Jaco van Rooyen – Kardinale gebeurtenisse wat ons lewens beïnvloed

Gebeure in ons lewens beïnvloed en vorm ons karakter. Kan ons die tye in ons lewens verander? Hoe ons reageer teenoor tyd het 'n groter invloed as wat ons besef, kyk saam met ons terwyl ons sien wat God hieroor deur Jesus se lewe op aarde vir ons wys

Sermon Notes:
Download Sermon Notes