Jaco van Rooyen – Wiskundeles onder die boom

Wat is die saad wat vir ons gegee word en hoe kan ons dit vermeerder om die koningryk te bevorder?
Het ons enige talente ontvang van God, wat ons kan gebruik om uit te reik na ander toe?
Kom saam terwyl ons die Woord van God verder ondersoek rondom hierdie vrae en wat Jesus ons leer.

Sermon Notes:
Download Sermon Notes