Karl Holz – Gawes van die Vader

God het ons almal geskape in Sy beeld, maar Hy het ons ook geskape om deel te vorm van een liggaam.
Het jy al ooit gedink daar is net seker mense wat glad nie inpas nie? Of dat daar net seker mense is wat veronderstel is om saam te werk?
Ondersoek saam met ons wat God se Woord se, rondom die verskillende gawes wat Hy in ons elkeen gesit het om deel te vorm van die liggaam van Christus.

Sermon Notes:
Download Sermon Notes